Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die GROOT 4x4 Gids

Die GROOT 4x4 Gids 2016
Magazine

Please type the description of the issue

Jou handleiding vir avontuur!

Om te bakkie of om te stasiewa? • As rygoed min of meer dieselfde vermoëns het, wat is die beste, ’n dubbelkajuit- of stasiewa-uitleg?

Hardebaard of sagte veldryer? • Het jy ’n wilde 4x4 met drie ewenaarslotte nodig of sal jy oor die weg kan kom met ’n stasiewa wat vierwielaangedrewe is?

Is koop altyd die beste oplossing? • Baie mense droom van ’n 4x4 vir ’n lekker wegbreekvakansie een of twee keer per jaar. Maar jy hoef nie noodwendig een te besit as jy dit kan huur nie. Ons het ’n denkbeeldige koper en ’n huurder met mekaar vergelyk en die somme gemaak.

NOODSAAKLIKE TOERUSTING • Nie almal het geld om hulle 4x4’s van die begin af tot die tande toe te bewapen nie. Maar waar begin jy? Ons stel voor jy begin by bande, bosbrekers, vering, ’n langafstandbrandstoftenk en ’n dubbelbatterystelsel.

Bosbreker: Nie net vir die mooigeit nie • ’n Bosbreker doen meer vir jou 4x4 as om net sy voorkoms te verander - dit hou jou ook veilig op die pad.

Tem rowwe paaie só • Naas ander bande is skokbrekers die tweede ding wat jy aan jou voertuig moet vervang. Laat ons verduidelik hoekom.

Rek jou reikafstand • Daar is nie ’n vulstasie met ’n Wimpy om elke hoek en draai nie. As jy die verste en mooiste plekke wil besoek, sal jy ekstra brandstof moet saamry.

Ekstra krag as jy kamp • Met ’n dubbelbatterystelsel het jy ’n ekstra battery om jou yskas of wenas te laat werk. Maar dis nie net ’n kwessie van sommer net nóg ’n battery agterin jou bakkie nie.

Prop ’n pap wiel • ’n Pap band is onvermydelik. As jy dit nog nie oorgekom het nie, sal dit met iemand gebeur wat jy ken. Jy moet weet hoe om dit te herstel as jy deur Afrika wil ry.

Maak stukkende goed só reg • Ver van jou beste vriend, die mechanic op die hoek, moet jy soms ’n paar slim planne beraam om uit die sop te kom. Ons wys jou hoe.

Pak hindernisse aan soos ’n ou hand • Jy wil graag daardie 4x4 se bene gaan rek, maar het ook darem nie lus vir vassit of voertuigskade nie. Met die regte tegniek is grondpaaie, klippe, modder, sand en selfs sneeu amper kinderspeletjies.

Moenie ’n grondpad vlak vat nie • As jy gedink het ’n grondpad verdien nie respek nie, dink weer. Ons gee hier ’n paar wenke wat jy in gedagte kan hou die volgende keer dat jy die teerpad groet.

Stadig oor die klippe • Al ooit gewonder wat jou te doen staan as jy oor ’n paar ernstige kliphindernisse moet ry? Met ’n paar eenvoudige tegnieke hoef dit nie ’n krisis te wees nie.

Moenie spook in die modder • Probeer eerder om diep modder te vermy. Maar as jy die dag daardeur móét ry, het ons raad oor hoe om dit te benader.

Sandry – moenie jou eie graf grawe nie • Om in diep sand so veel as moontlik te probeer spin, is eenvoudig nie hoe dit gedoen word nie. Laat ons jou vertel wat die regte manier is.

Sneeu en ys: Laat ons jou wys • As jy dink dat jy nooit met sneeu en ys te doen gaan kry nie, maak net seker dat jy nooit Lesotho of die Noordoos-Kaap in die winter besoek nie. So nie, kan jy hier nuttige wenke kry.

Hou kop bo water • Min hindernisse is meer vreesaanjaend en potensieel gevaarliker vir jou voertuig as ’n waterhindernis. Benader dit dus met groot respek.

Gereedskap om jou uit die moeilikheid te kry • Die eenvoudige waarheid is dat as jy nog nooit vasgesit het nie, het jy nog nie genoeg 4x4-werk met jou voertuig gedoen nie. Want vassit gaan jy vroeër of later. Maar as jy oor die regte toerusting – en kennis oor hoe om dit te gebruik – beskik, is daar geen rede waarom jy in sak en as moet sit nie.

PAK DIT IN JOU KRAT

HOE OM ’N KINETIESE HERWINNING TE DOEN

WAT SÊ DIE KENNERS? • Ons het ’n paar kenners om hulle menings gevra.

Werk só met ’n...

Expand title description text
Frequency: One time Pages: 100 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Die GROOT 4x4 Gids 2016

OverDrive Magazine

  • Release date: July 14, 2016

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans

This project was made possible in part by the Institute of Museum and Library Services. Funding for additional materials was made possible by a grant from the New Hampshire Humanities and the National Endowment for the Humanities.